JOU STERRE
Jun 11, 2021
4 minutes
Deur PETRA DU PREEZ
TWEELING
21 MEI – 20 JUNIE
Jy kan ’n sug van verligting slaak sodra jou regerende planeet, Mercurius, vorentoe in jou eie teken beweeg. As jy die afgelope ruk misverstaan of – nog erger – verkeerd aangehaal is, sal jy ’n kans kry om duidelikheid aan die situasie te verleen. Sake, geld en werk het almal die potensiaal om suksesvol te wees, mits jy ’n sekere mate van kreatiwiteit na die proses bring. Sorg vir betowering met jou slag vir humor en woorde.
GELUKKIGE NOMMERS
28, 3, 47, 13, 48, 24
KREEF
21 JUN – 21 JUL
Dis ’n goeie week om vergifnis te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days