Huisgenoot

HOE BELÊ DIE BEKENDES EN KENNERS?

BELEGGINGS kan wissel van effektetrusts en eiendom tot stokvels. Wat vir jou werk, hang natuurlik van jou persoonlike omstandighede af, maar formele spaarplanne is nie altyd vir almal nie.

Ons het drie glansmense en twee finansieskenners oor hul gunstelingplanne uitgevra.

BOUWER BOSCH

MUSIKANT

Met Straatligkinders was ek nog baie jonk, en toe ons ná ses jaar van toer ’n vat, besef ek dat ek niks betekenisvols met my inkomste daaruit gemaak het nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related