Huisgenoot

GELDSAKE Wat is die belangrikste geldlesse?

ONS leef in onseker tye. In Suid-Afrika het die ekonomie en arbeidsmark nog meer gekrimp weens die coronaviruskrisis en boonop flikker die gevaarligte al ’n geruime tyd vir sekere beroepe weens tegnologiese veranderings.

In baie huishoudings sou kinders die afgelope jaar gesien het hoe hul ouers weens dié kombinasie van dinge sukkel. Maar watter basiese beginsels kan die jonger geslag toepas om ’n finansieel stabiele toekoms te probeer verseker?

Ons het ’n paar bekendes en finansiële kenners

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related Books & Audiobooks