Huisgenoot

Buurvrou Belinda

MIEKIE grom en maak sy skootrekenaar met ’n sug toe. Die nuwe bure se kinders lawaai weer vreeslik vandag. Sedert die pandemie word hy gedwing om van die huis af te werk.

Alles het klopdisselboom verloop tot die meenthuis reg teenaan syne vyf dae gelede nuwe intrekkers gekry het.

Dit was altyd lekker om op die stoepie by sy klein swembad te sit en werk, maar nou moet hy heeltyd maak of hy nie die drie pare diepbruin oë raaksien wat gereeld oor die skeidsmuur loer nie.

Hy weet een van die pare oë het twee parmantige poniesterte, en die ander twee se eienaars het kort seunshaarstyle. Vandag loer een van die korthaareienaars oor die muur, en Miekie moet twee keer kyk om seker te maak dat hy reg gesien het.

Die kort bruin hare lyk of ’n rot dit beetgekry het. Hy kan minstens drie kaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related