Huisgenoot

Die grootste hawens

’N HAWE is ’n veilige plek aan die kus of langs ’n groot meer of bevaarbare rivier waar skepe kan aandoen. Dis beskerm teen groot golwe en seestrome. As die hawe in ’n inham geleë is, noem ons dit ’n natuurlike hawe. Kunsmatige hawens kom voor waar die mens seemure en hawehoofde (keerwalle) bou om die hawegebied kalm te hou. In groot hawens laai skepe goedere in en uit. Daar is ook hawens wat toegespits is op woonbote, vissersbote en -geriewe en hawens wat plek het vir groot passasierskepe. Ons kyk na die heel grootste hawens.

➧ DOEL

Die hoofdoel van groot hawens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro