Huisgenoot

Kat en muis

FIKSIE

‘IETS is fout,” dink Sanet. “Emma moes teen hierdie tyd lankal uit die bagasiearea gekom het.” Sy begin angstig rondkyk op soek na ’n inligtingstoonbank, maar net toe sien sy Emma uit die hoek van haar oog die aankomsaal binnekom. Te oordeel na die driftige manier waarop Emma haar trollie met bagasie stoot, weet Sanet sommer iets is nie pluis nie. “Emma, hier is ek!” roep sy.

“Ekskuus ek is so laat,” sê Emma sonder om haar woonstelmaat behoorlik te groet. “Maar ek is ondervra deur ’n dekselse doeanebeampte. ’n Simpel snuffelhond het ’n stuk kaas in my handsak geruik. Ek het in my hele lewe nog nie so ’n gek gevoel nie.”

“Maar hoe het die kaas in jou handsak gekom?” vra Sanet terwyl hulle parkeerterrein toe stap.

“Dit was my eie skuld. Die kaas en beskuitjies ná gisteraand se ete was so lekker dat ek die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related