Rooi Rose

Transformasie

Agge nee, régtig? Jy speel seker!” Marna kyk haar vriendin met ’n mengsel van ongeloof en afgryse aan. Die bloedrooi rok wat Estie voor haar rondswaai soos ’n stiervegter voor ’n bul, is nie iets wat sy ooit vir haarself sou uitkies nie.

“Maar jy gaan fabulous lyk hierin!” sê Estie ietwat verontwaardig en druk-druk die rooi fluweelskepping ingenome teen Marna se lang lyf.

Marna maak ’n dramatiese skouerbeweging wat wys sy gril tot in haar murg.

“Es, dit lyk asof dit van ’n laerskool se verhooggordyne gemaak is. Of ’n Victoriaanse bordeel se beddegoed. Ek gaan nié met so iets in die openbaar verskyn nie.”

“Maar jy’t dan gesê jy wil ’n entrance maak. Dat jy wil seker maak die oulike man sien jou raak en onthou jou. Hierdie rok sê, Ek is Marna Koen en ek hou van wie ek is.”

Marna gryp die rooi skepping uit Estie se hande en gooi

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related