Huisgenoot

Die misverstand

ANTIONETTE Strydom draai ingedagte haar verloofring om en om haar vinger en dink aan haar uitbundige antwoord aan haar kêrel, Lance Dippenaar, toe hy haar twee maande gelede gevra het om te trou. “Ja, ek sal met jou trou!”

Nou wonder die 28-jarige donkerkop hardop: “Is ek reg vir trou of is ek net onseker oor my gevoelens vir Lance?”

Sy en Lance is al meer as vier jaar saam, en sy dink aan haar verloofde met sy fris lyf en effense bles. Sy moet erken dat hy ’n doodgoeie mens is, met die klem op dood. Dooierig.

“Ek soek iemand wat ’n bietjie meer lewe in hom het!” praat sy met haarself.

Antionette is die trotse eienaar van die dorp se enigste antiekwinkel, Uit die Ouderdoos.

Kareedouw is ’n klein dorp in die Oos-Kaap met ’n rykdom antiekhede wat hul pad na haar winkel vind.

Uit die Ouderdoos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related