Huisgenoot

MOEDERSDAG Bederf haar sommer tuis

VERRAS jou ma hierdie Moedersdag met ’n bederfsessie in die gemak van haar huis – want, kom ons wees nou maar eerlik, die huis is steeds die veiligste plek om te wees. Maak dit ’n eksklusiewe geleentheid vir julle of nooi haar beste vriendin of ’n naby famlielid en geniet ’n dag vol bederfies vir haar om te koester.

’n Bederfsessie sal haar laat ontspan en verseker dat julle gehaltetyd saam deurbring. En of jou begroting knap is en of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related