SKOONHEID
V erras jou ma dié Moedersdag met ’n bederfsessie in die gemak van haar huis.
Maak dit ’n eksklusiewe geleentheid vir julle, of nooi haar beste vriendin of ’n hegte familielid en geniet ’n dag vol bederfies.
’n Bederfsessie sal haar laat ontspan en verseker dat julle gehaltetyd saam deurbring. Of jou begroting nou knap is en of jy dalk ’n bietjie ekstra geld het