Huisgenoot

’N SEGE VIR DIE NATUUR

OP ’N VREEMDE MANIER HET ONS LEWENS SPIEËLBEELDE VAN MEKAAR GEWORD EN MY VERHOUDING MET MENSE HET VERANDER’

DIE meeste vroue sal seker jaloers raak as hul man elke dag by die huis aankom en oor niks anders as sy nuwe vriendin wil praat nie.

Maar Swati Thiyagarajan (49) het geduldig geluister hoe haar man, die rolprentmaker Craig Foster (53), elke aand ná ’n dag se swem in die Kaapse see aanhou gesels oor sy kuiery saam met Rosetta.

Dit het natuurlik gehelp dat dié vriendin ’n seekat was. En dit het ook gehelp dat Craig deur die jare ’n herstelreis deurgemaak het wat hom van professionele en persoonlike uitbranding genees het.

En dit help seker selfs meer dat, pas een van die rolprentwêreld se hoogste eerbewyse ontvang het: ’n Oscar vir die beste dokumentêre rolprent.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related