Huisgenoot

RASHERRIE NÁ SKIETDOOD

DIT was ’n lieflike dag in hul eilandparadys. Die paartjie het sorgeloos saam met hul twee klein kinders al langs die asemrowende kus van Hawaii gaan ry en by die strand stilgehou vir iets te ete.

Toe die Suid-Afrikaanse rugbyspeler Lindani Myeni (29) later sy vrou, Lindsay, en die kinders tuis in Honolulu aflaai en sê hy gaan ’n ent ry “om sy kop skoon te kry”, het sy geen onheil vermoed nie.

En toe sy hom kort daarna bel, het hy vir haar gesê hy is op pad terug huis toe.

Maar sy sou hom nooit weer lewend sien nie – en sedertdien is daar net haar hartseer en al die onbeantwoorde vrae: “Hoe praat jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related