Huisgenoot

SJEF WAT NIE KAN EET

DIE meeste kokke sal weet hoe ’n mens se mond kan water wanneer jy voor die stoof besig is. Dit verg soms al jou selfbeheer om nie pik-pik aan die kos voor jou te begin peusel nie.

Verbeel jou dus hoe swaar die lewe vir Loretta Harmes moet wees.

Sy is ’n sjef wat vir ’n lewe kos maak – maar het self sewe jaar laas haar mond aan kos gesit.

Toe sy sewe jaar gelede finaal ophou eet het, het sy besluit om iets spesiaals van haar laaste maaltyd te maak. Haar ma het vir haar hoender en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related