Huisgenoot

ÁL MAERDER DEUR NÍKS TE EET

AS IEMAND op ’n dieet jou vertel hulle “eet niks”, oordryf hulle. Hulle bedoel hulle eet net baie min.

Maar wanneer Francois de Ridder jou vertel hy “eet niks”, bedoel hy dit letterlik. Hy eet régtig niks.

Toe hy ’n ruk terug die skaal op ’n stewige 238,8 kg laat bewe het, het hy besef hy word deur die dood in die gesig gestaar. Een oggend in Oktober 2021 het hy ’n rolstoel in sy woonkamer sien staan.

En dié? het hy verbaas vir sy vrou gevra.

Dit is vir jou, het sy geantwoord. “Want jy is op pad uit.”

In daardie stadium kon hy reeds sewe jaar lank net met die hulp van krukke oor die weg kom.

Sy bene kon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related