Huisgenoot

’N REDDER MET VLERKE

DR. NADIA SWART, VLUGDOKTER (30)

VANDAT ek die eerste keer gesien het wat ’n noodvlug behels, was ek net verlief daarop. Dis ’n werk wat jou fisies, geestelik en emosioneel toets. Dis uitdagend, want dis alleen daar bo. Dit is net jy en jou paramedikus.

Maar omtrent ná elke sending voel jy jy het iets bereik. Jy het iemand se lewe beter help maak. Met elke sending is daar nuwe uitdagings, ’n ander tipe pasiënt, ’n nuwe soort geval. Dis wat dit interessant maak.

Ek wou nog altyd ’n dokter word. My pa is een – hy is in familiegeneeskunde – en ek het altyd gevoel ek sou in sy spore

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related