Rapport

Ons lewe in hul hande

Verpleegkundiges ken dikwels meer geheime as die plaaslike dominee en is ook baie keer die laaste een wat by jou staan as jou familie te laat opdaag vir jou laaste asem.

Nou is verpleegkundiges ook aan die voorpunt van Suid-Afrika se stryd teen die Covid-19-pandemie.

Dit is nou die eerste mens waarmee jy in aanraking kom by ’n hospitaal, kliniek of apteek, vertel dr. Elsabè Bornman, waarnemende direkteur van die skool vir verpleegkunde aan die Noordwes-Universiteit. Te midde van Covid-19 en die onsekerheid wat daarmee gepaard gaan, plaas menige verpleegkundige hul lewens op die spel, sê sy.

“ ’n Oudstudent het verlede week een aand nadat sy van diens af gekom het geskakel. Sy werk in ’n waakeenheid. Wanneer sy haar motor in die garage in-trek, trek sy al haar klere en skoene

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related