Kuier

DR. PATRICIA OP HAAR POS

Wanneer dit by haar werk kom, en spesifiek om haar gemeenskap teen die aanslag van die corona-pandemie te help, staan Kuier se dr. Patricia van Wyk, voor in die koor.

As deel van haar werk vir die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement, vorm dr. Patricia deel van ’n span – insluitend 49 gemeenskapgesondheidswerkers en agt verpleegsusters – wat sedert 6 April in twee groepe werk om die gemeenskap vir die nuwe corona-virus, Covid-19 te toets. Die een groep werk in Mbekweni en die ander in Paarl-Oos in Drakenstein in die Boland.

“Die doel van die gemeenskapgebaseerde keuring en toetsing is om Covid-19-gevalle vroeg te identifiseer, hulle te isoleer en hul nabye-kontakte op te spoor om die verspreiding van Covid-19 te keer,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier3 min read
'N Plekkie In Die Son Vir Almal
Brenden As jy nog nie Chasing the Sun 2 gekyk het nie, wil ek met alle respek vra jy moet vir my die klip wys waaronder jy die laaste ruk weggekruip het. Ja, met die cost of living-krisis is dit nie vir almal moontlik om DStv te kan bekostig nie, so

Related