Huisgenoot

‘HIÉR LÊ DIE KRUGERPONDE’

DIE brandmaer man met die lustelose grys poniestert wat so op sy krukke aansukkel, lyk allesbehalwe soos jou tipiese skattejagter. Om die waarheid te sê lyk dit nie of hy veel met ’n pik en graaf sou kon uitrig nie.

Maar as ’n mens so na Nicolaas Fouché (63) luister, het hy een van die tergendste geheime in ons land se geskiedenis opgelos en is daar ’n fabelagtige skat hier onder ons voete op die kleinhoewe net buite Meyerton, Gauteng. Hy moet dit net uit die grond haal…

Sien, Nicolaas is oortuig daarvan hy het die legendariese Krugermiljoene opgespoor. Die einste goue ponde wat die bebaarde president van die Transvaalse Republiek glo laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related