WAT DIE HART VAN VOL IS
Aug 12, 2022
3 minutes
DEUR ALLISTER OCTOBER
Net soos baie kinders van kleins af by hul ouma's grootword, en soms na hulle as hul ma-figuur verwys, was ek ook een van die kinders wat 'n oumakind was. Ek en my ouma was altyd close. Jy kry mos daai ouma wat haar gunstelingkleinkind het - nou ek was daai lucky een. My ouma was altyd daar vir my, ek kon alles met haar deel en sy het my altyd ondersteun met dit wat ek aangepak het.
Totdat ek haar aan die dood moes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days