Kuier

DEUR DIE STORMS MET MY VILLAGE EN GOD

Dis uiteindelik festive hierbuite! Ek weet nie van julle nie, maar anders as 2022, wat gevoel het asof dit net nie end kon kry nie, wonder ek nou waarheen 2023 gevlieg het!

En so cliché as wat dit mag klink, glo ek dat ‘n mens netsoveel as wat ’n mens wil feesvier, ook moet reflekteer op die jaar wat was, en dankbaar moet wees ons het dit tot hier gemaak. Hoe ouer ek raak, hoe meer besef ek ons lewe regtig op geleende en genade-tyd, en om wakker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related