Loading
AB![]()
author
Anzé Bezuidenhout
Anzé en Willie Bezuidenhout woon in Nylstroom, Limpopo Provinsie, Suid Afrika. Sy is baie lief om haar diepste gevoelens oor alles in die lewe in digvorm uit te druk. 'n Boeremeisie in murg en been...view moreAnzé en Willie Bezuidenhout woon in Nylstroom, Limpopo Provinsie, Suid Afrika. Sy is baie lief om haar diepste gevoelens oor alles in die lewe in digvorm uit te druk. 'n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat haar omring. Hulle is in 1984 getroud en is geseënd met drie pragtige dogters en twee kleinkinders.
Hulle oudste dogter is Corlette (getroud met Sybrandt van der Westhuizen en hulle het 2 kinders Tinus 4 en Ané 2). Alicé-Ka is getroud met Armand Lubbe en sy is swanger met hulle eersteling wat in Mei 2014 verwag word. Jandri, die jongste, is nog ongetroud. Hulle woon op ‘n plaas in die Springbok vlakte en Anzé bedryf ook haar eie besigheid op Nylstroom. Sy het ‘n kunswinkel met die naam “IetsiVanAls Curios & Biltong” waar sy haar met die mooi van die lewe omring en met mooi mense werk.
Anze is ook aktief op die Afrikaanse letterkunde blad "Woes" en lesers kan daar na haar profiel kyk: http://www.woes.co.za/bydraers/besonderhede/anzebezuidenhoutview less