Kuier

DIE LEWE BLY BITTERSOET

Katie tik haar opstel dat die vonke spat. Dit moet môre ingaan en sy wil 'n goeie punt hê hierdie semester. Sy hoor 'n roggelgeluid en kyk op. Sy sien dis haar ouma wat haar oë oopgemaak het en haar hand na haar toe uithou. Katie spring so vinnig op dat haar skootrekenaar amper van haar skoot afval.

“Welkom, slapende skoonheid,” glimlag sy vir haar ouma en help haar om 'n bietjie water te sluk.

“Het jy heeldag hier sit en werk?” vra haar ouma besorg.

Katie knik haar kop. Haar ouma hou haar hand styf vas. Sy wonder wat haar ouma op die hart het.

“Ek wil met jou praat oor jou erfporsie.”

“Nee, Oumie!” roep sy ontsteld uit. “Daar kan enige tyd 'n wonderwerk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related