Vrouekeur

Jou LEWE behoort aan JOUSELF

Die eerste keer dat iemand vir my die vraag gevra het, was ek seker agt of nege jaar oud: Wat wil jy eendag doen wanneer jy groot is? En baie jare het ek net een antwoord gehad: Ek wil eendag in die sirkus werk.

Iets omtrent ’n lewe in die sirkus het vir my besonder aanloklik gelyk. Daar was diere, hansworse, pragtige meisies in kostuums, ’n wonderwêreld van kleur, blink ligte en spookasem. Ek het ook van hul nomadiese lewenstyl gehou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
Vrouekeur6 min read
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as

Related