Vrouekeur

Die ELDORADO van MPUMALANGA

Die ontdekking van die ryk goudrif aan die Witwatersrand was die doodskoot vir vele klein dorpies wat weens kortstondige goudstormlope ontstaan het – met al wat oorbly die klein stukkies in die legkaart van vervloë jare se geskiedenis.

Dié plekke bied telkens ’n verrassing van ’n ander aard wat uit die vreugdes van die edelmetaal spruit

Barberton, soos ’n spikkel goud omring deur die Makhonjwa-berge in Mpumalanga, is juis so ’n dorp wat nie prullerig op die rug van sy herkoms ry nie, maar die omgewing daadwerklik ontwikkel, herontgin en as weldeurdagte toevlug vir toeriste en navorsers aanbied.

Om die een of ander rede het ek altyd die dorp met ’n ietwat onaantreklike vissoort geassosieer totdat ek op die spore van Percy Fitzgerald en sy geliefde Jock kon loop, na stories oor koketterige kroegmeisies kon luister, van die oudste klippe ter aarde in my hand kon vashou en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo

Related