Vrouekeur

EINA, my MAAG!

Jy gaan selde dokter toe as jy maagpyn het en skryf dit toe aan iets wat jy geëet het, winde, hardlywigheid of iets dergeliks, maar soms kan maagpyn ook ’n teken van ’n ernstige siekte wees waarvoor jy mediese hulp nodig het.

ALGEMENE OORSAKE VAN MAAGPYN

BRAKING

Braking veroorsaak soms maagpyn weens die suur wat in die spysverteringskanaal terugvloei en die weefsel irriteer. Die maagspiere self kan ook seer word weens die braking.

CROHN-SIEKTE

Crohn-siekte veroorsaak inflammasie en pyn op die maag, winde, diarree, naarheid, braking en opgeblaasdheid. Omdat dit chronies is, kan dit tot wanvoeding lei, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker
Vrouekeur7 min read
Pronk met PLASTIEK
Meer as 519 370 ton plastiekafval is in 2018 in Suid-Afrika vir hergebruik versamel, waarvan 70% uit stortingsterreine en ander postverbruikerbronne herwin is, sê Plastics SA se 2018-verslag. Hierdie herwinning het tot ’n geraamde R2 267 miljoen-insp
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related