Vrouekeur

DIE 2020-BEGROTING

Hierdie jaar se begroting was die uitdagendste sedert die begin van ons demokrasie: Suid-Afrika word deur ’n hoop skuld verswelg, die ekonomie groei met minder as 1%, die gebrekkige verskaffing van elektrisiteit plaas ’n demper op die ekonomie en staatsondernemings word net nie reggeruk nie. In die 2019/20-boekjaar is R63,3 miljard minder ingevorder as waarvoor begroot is.

Soos gebruiklik het die minister van finansies die begrotingsrede die laaste Woensdag in Februarie gelewer. Dis deur president Ramaphosa se staatsrede voorafgegaan en is ook vooraf deur die kabinet goedgekeur.

In die openbare galery het lede van die formidabele regrukspan, wat reeds aangestel is, gesit: Shamila Batohi, hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, André de Ruyter, hoofbestuurder van Eskom, Edward Kieswetter, die nuwe baas van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks