Landbouweekblad

Staatsbegroting probeer uitgawes in toom hou

Rubriek

Die jongste staatsbegroting van inkomste en uitgawes vir die fiskale jaar 2023-’24 toon die eerste keer in baie jare ’n poging om die groei in staatsbesteding laer as die inflasiekoers te hou.

Ongelukkig leef die staat nog steeds aansienlik bo Suid-Afrika se belastingsvermoë en skuld neem toe. Die begroting dui daarop dat die diens van staatskuld reeds sowat 20% van die begroting opslurp. Daar gaan weer in die jaar sowat R267 miljard ekstra geleen word om die boeke te laat klop.

Inkomstebelastings het nie veel verander nie, behalwe die normale melkkoeie, soos drank en tabak, wat verhoogde belasting kry en dié bedrywe bly doodwurg.

Daar word ook weer ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter