Landbouweekblad

Staatskuld skep vrae oor volhoubaarheid

Staatskuld galop na gevaarlike, nievolhoubare vlakke hoewel in die media berig is dat die minister van finansies in die mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) daarin geslaag het om die staat se uitgawegroei te beteuel.

Die ANC-regering is nie bereid om uitgawes te besnoei nie, maar net om dit stadiger te laat groei. Die grafieke toon dan ook dat die ANC-regering ’n tipiese sosialistiese, populistiese begrotingsbeleid volg wat op verbruik en skuld geskoei is, en nie om ’n ekonomiese groeigrondslag te skep vir die private sektor nie.

Die verwagting is dat staatskuld in die volgende drie jaar gaan groei tot sowat R6,5 biljoen en dat sowat 22% van jaarlikse staatsbesteding aan die diens van staatskuld bestee gaan word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit