Vrouekeur

FIKSIE VS NIEFIKSIE

Die werklikheid is ’n kruk vir mense wat nie vir wetenskapsfiksie kans sien nie. Blykbaar het dié slim gesegde by die Amerikaanse wetenskapsfiksieskrywer Gene Wolfe ontstaan, maar vir baie van ons storiemense is dit eintlik op alle fiksie van toepassing.

Ek bedoel nie dat ek ooit my regte lewe vir ’n fiktiewe lewe wil verruil nie. (Wel, dalk tog soms, wanneer dit besonder sleg gaan,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro
Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S

Related