Vrouekeur

TYD VIR nuwe dinge

In Suidooster, wat in die fiktiewe Ruiterbosch afspeel, was Greta Pietersen se karakter al getroud, geskei, het sy ’n baba verloor en een saam met haar sepie-man, Stefan (Gideon Lombard), aangeneem. In haar eie lewe was dinge minder stormagtig, maar tog ook grensverskuiwend.

Haar CV is indrukwekkend, nie net omdat sy op ’n baie jong ouderdom met ’n Fiësta-toekenning weggestap het nie, maar ook omdat sy nie net BA-drama aan Tukkies voltooi het nie, maar ook honneurs-en meestersgrade aan die Universiteit Stellenbosch op haar kerfstok het.

Lesers het haar die afgelope paar jaar in Boland Moorde en Boekklub, advertensies en kortflieks gesien.

Greta se vertolking in die teaterstuk , Ludwig Binge se debuutteks, het haar ’n Woordtrofee-benoeming vir beste aktrise besorg. Greta het die verhoog met De Klerk Oelofse, Wessel Pretorius, Ludwig Binge en Carel Trichardt gedeel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks

Related