Liefde Christia se mooiste storie
Jun 25, 2021
4 minutes
DEUR LIANI JANSEN VAN RENSBURG
FOTO’S
MICHELLE BAUERMEISTER
Dit was die gelukkigste dag van haar lewe. Om vir ’n “tweede” keer met haar Thomas te trou – die een wat uit die bloute weer oor haar pad gekom het, wat haar laat veilig voel en toelaat om weerloos te wees.
Maar as sy terugdink, was daar talle oomblikke van groei en geluk. Die groot ou boom in haar ouerhuis se agterplaas was aktrise Christia Visser se speelplek. Daar kon sy vir ure swaai . . . pure kind. In ’n skuiling van takke gebou, dig sodat die lig net-net kon deurbreek, kon sy haar verbeelding vrye
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days