Vrouekeur

PREFEKTE: goed of sleg?

Vir baie kinders gaan hul graad 6-jaar met reusedruk gepaard om uit te staan, raakgesien te word en uiteindelik as leier gekies te word, of nié.

Die wat bo uitkom kry ’n titel, ’n balkie en selfs ’n kleurbaadjie. Die res is, wel, net nie goed genoeg nie. Of só glo baie kinders wat deur die proses stoei om uiteindelik net-net nie onder die topseuns of -meisies te eindig nie.

Kinders en ouers wat reeds hierdeur is, vertel van boesemvriendskappe wat sneuwel en kinders wat angstigheid en later depressie ontwikkel in afwagting van wat moontlik aan die einde van graad 6 kan gebeur.

In sommige laerskole is daar reeds met die tradisionele stelsel weggedoen en verskeie ander stelsels is geïmplementeer. Die meeste van hierdie stelsels poog om alle kinders ’n gelyke kans te gee om leierskapsvaardighede te ontwikkel. Kenners

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks

Related