Vrouekeur

VREESLOOS VEELSYDIG

“Sy is vreesloos. Die enigste keer wat ek haar ooit bang gesien het, was toe ek en sy te laat in Emmarentiapark gaan stap en die donker ons gevang het,” vertel Marida Fitzpatrick, ’n vriendin en voormalige kollega van Elma.

“Toe hol ons soos Lippizaner-perde deur die bos, met ons bene so hoog uit vrees dat ons in die donker oor boomwortels sal val. Maar andersins is sy een van die dapperste mense wat ek ken. Sy het eenvoudig nie ’n bang haar op haar kop nie.”

Ook nie ’n lui haar nie, as jy na haar 2019-skedule kyk. Eers het sy tussen Mei en Julie gesels.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks

Related