Vrouekeur

Die biddende Vleis

“Daai dominee gaan seker ’n pak slae kry,” sê Ernst, ons werfhaan van ’n faktotum, terwyl hy sy Voyager met sy duim en wysvinger tussen sy lippe rondrol. Elke nou en dan maak hy ’n bol rook in sy mond bymekaar en blaas dit dan in perfekte kringetjies die lug in.

Hoot ’n Toot is leeg vir ’n Vrydagmiddag. Pierre Pond het ’n klomp van die manne genooi om saam met hom Nampo-oesfees toe te gaan. Dit lyk my omtrent almal het besluit om vanoggend saam in die bus te klim.

Dit is net ek en Ernst op die stoep. Vleis Beneke wat in nommer 54 bly, sit binne. Hy sit altyd alleen, sy ken in sy linkerhand gestut, en sy dop klem hy met sy regterhand vas. In sy mond hang daar permanent ’n onaangesteekte Peter Stuyvesant. Die ouens het al probeer om hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related