Vrouekeur

Weefhekel plekmatte

MOEILIKHEIDSGRAAD:★★★

SPESIALE NOTAS

Die basis vir kleur A is dieselfde vir al die plekmatte.

’n Videodemonstrasie van die tegniek is hier beskikbaar: https://ilonaslowlifecreations.co.za/cals-kals/wacky-weave-rainbow-inthe-round/

BENODIGDHEDE

MoYa Cotton DK (135 m / 50 g-balle)

3 balle in kleur A en 3 balle in kleur B vir twee plekmatte

3.5 mm-hekelpen

AFKORTINGS EN STEEKVER-DUIDELIKINGS

dies = dieselfde

hlb = halflangbeen

kb = kortbeen

ks = kettingsteek

lb = langbeen

lba = langbeen agter

lbv = langbeen voor

st = steek

sxso = slaan x aantal steke oor

PLEKMAT 1

BASIS KLEURA

Met kleur A, hekel 96 ks. Begin in sesde steek van pen af: (1 lb, 1 ks, s1so) 45 keer, 1 lb in laaste ks. Daar moet 46 vensters van kleur A oor die breedte wees.

BASIS KLEURB

Met kleur B, hekel 94 ks. Plaas ketting van hekeldraad B bo-op die A-tralie. Maak seker die lus en werkdraad van kleur A is aan die linkerkant en die lus en werkdraad van kleur B is regs.

Begin in sesde B-kettingsteek van pen af, in die tweede A-venster:

[(lba, 1 ks, s1so) 2 keer, lbv, 1ks, s1so]

14 keer, (lba, 1ks, s1so) 2 keer, lbv in die laaste kettingsteek.

Draai die hele stuk om.

STEEKPATROON

Nadat jy gedraai het, plaas kleur B na AGTER.

Ry 1A: 4 ks, (lba, 1 ks, lbv, 1 ks) 22 keer, lba, 1 ks, 1 lb in laaste venster.

Ry 1B: 4 ks, (lbv, 1 ks, lba, 1 ks) 22 keer, lba. Draai die hele stuk om.

Nadat jy gedraai het, plaas kleur B na VOOR.

4 ks, (lba, 1 ks,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo