Vrouekeur

Beurtkrag-BABELAS

Julle weet teen dié tyd dat Murphy, wat Murphy’s law bedink het, gereeld by my kom kuier. Sy mees gereelde besoeke was te midde van kerse, flitse, selfoonliggies en paraffienstofies. Ja, ek skryf hier vanuit die gitswartdonkerte van ’n beurtkragdeurdrenkte studeerkamer. En mag ek bely? Ek ly nou al aan ’n beurtkrag-babelas! Niks help daarvoor nie.

Ons gesels oor die aantal lampe en kerse in ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
Vrouekeur6 min read
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
Vrouekeur3 min read
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo

Related