Weg! Ry & Sleep

Toe my pa weer gaan kamp...

Ek dag eers ek sien verkeerd toe my tenger ma en haar vriendin doodluiters ’n vrieskas in die minibus laai. Hoe op aarde kan daar nog plek wees daarvoor? Daar is klaar ses matrasse, genoeg beddegoed vir ’n vyfslaapkamerhuis, ’n staaltafel – soos dié waarop ’n mens pannekoek bak by die kerkbasaar – én twee splinternuwe staanwaaiers ingepak.

Dis die Desembervakansie en die Mailovich-gesin is op pad om te gaan kamp op ’n plek waar daar net ’n doringdraad tussen jou en die hel is: Serengeti, waar die temperatuur wissel tussen 39 ºC en 45 ºC. Nee, nie die een in Oos-Afrika met die diere nie... ons mik vir ’n woonwapark net duskant Marble Hall in die suide van Limpopo, sowat 90 minute

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep7 min read
Jou Proviand En Die Grens...
Weens bek-en-klouseer, patogene voëlgriep en verskeie plantsiektes is daar tans beperkings op die uitvoer van verskeie Suid-Afrikaanse kossoorte na ál ons buurlande. Suid-Afrika worstel tans met twee soorte voëlgriep: die H5N1-virus wat dekades lank
Weg: Ry & Sleep3 min read
Wat Wag In 2024?
Die X2 is sedert Maart vanjaar beskikbaar en daar is altesame vier modelle: Die volledig elektriese iX2, die vlagskip-M35i xDrive, die sDrive 19i en die dieselaangedrewe sDrive 18d. Die iX2 gaan nie in Suid-Afrika verkoop word nie, en volgens BMW se
Weg: Ry & Sleep3 min read
Waar Gaan Die Tyd Heen?
Dit verstom my al hoe meer hoe vinnig die tyd deesdae verbyflits. Is dit net ek of het ons net nou die dag nog vir mekaar ’n voorspoedige nuwe jaar toegewens? Nou is die eerste amptelike blaaskans vir die jaar al op ons... As jy slim was en ’n bietji

Related