Weg!

’n Nag van beproewing

Elliot en Francis, ons twee seuns, herdoop die plek summier: Die weird plaas. Dis Juliemaand in die heuwelagtige kontrei suid van Willowmore in die Oos-Kaap. ’n Stewige ysreën val wat die middag soos skemer laat lyk. Ons het sowat ’n halfuur gelede van die grootpad afgedraai en ploeter voort op ’n slegte grondpaadjie.

Die kar se bande gly op klippe en kort-kort moet ’n lendelam hek eers oop- en toegemaak word. Al wat ons tot dusver gesien het, is verroeste plaasimplemente en brandmaer bokke. Waar is die “oulike plaasverblyf” wat ek op AirBnB bespreek het?

Jess, my vrou, het die res van die verblyf uitgesnuffel. Sy het ’n sonderlinge talent om wonderlike én bekostigbare blyplekke te vind. Op dié reis is ons al – te danke aan ’n belaglikplaas. En drie pare oë vol verwyt gluur my aan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg12 min read
Onder Die Radar
“Suid-Afrika was die enigste land in die Gemenebes van Nasies wat tydens die Tweede Wêreldoorlog vroue as soldate opgelei het,” sê dr. Wim Myburgh waar ons in ’n koffiewinkel op Pringlebaai sit en gesels. “En nie net in een nie, maar twéé spesialiskr
Weg3 min read
Die Mense Het Gepraat
Die wenners van die 59ste kompetisie Natuurlewefotograaf van die Jaar is einde laasjaar aangekondig. Maar met dié dat daar bykans 50 000 inskrywings was, het die beoordelaars besluit om nog 25 uitblinkers te kies, en lede van die publiek kon vir hull
Weg12 min read
Oor Grense Heen
Grense is eienaardige goed, oor die eeue heen het mense dit lukraak geskep om die belange van die groep binne die grens te beskerm en natuurlik om ander uit te hou. Kyk jy na ’n kaart van Afrika, sien jy telkens die mees dwaas van alle landsgrense: L

Related