Weg! Platteland

Daar’s ’n slang in die gras

Wat is die grootste moeilikheid waarin jy al ooit was? Myne was die keer toe ek amper die dorp afgebrand het – ’n konflagrasie in die middel van die besigste naweek in dorpsen menseheugenis. Maar laat ek voor begin.

Anderhalwe dekade terug was my vlerk nie af nie, maar goed skeef geval. Ek het die stad gelos, ’n dorp mank ingestrompel vir ’n hoekie iewers waar ek my wonde kon lek en wag tot ek weer kans sien. Honde en mense wat in die Chinese jaar van die hond gebore is, maak so.

Ek het na die regte plek gekom. Die dorp is só ver uit die pad dat dit nie eens op alle padkaarte voorkom nie. Bekyk dit vanuit Google se hoogtes en jy sien net dowwe kolle, asof die foto’s geneem is toe satelliete nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland1 min read
Hoe Lyk Dit Met ’n Kaart?
Baie dankie vir julle tydskrif wat so propvol inligting is. Ek is regtig gaande daaroor. Ek het voorheen in Limpopo gewoon en hou daarvan om na interessante plekke toe te reis. Ek sal baie daarvan hou as julle ’n kaart van Suid-Afrika aan die binneka
Weg: Platteland2 min read
Klein River Boks Teen Die Grotes
By die jaarlikse Wêreldkaastoekennings, aangebied deur die Britse Guild of Fine Foods, het Klein River se Overberg-kaas ’n goue medalje gewen – een van slegs drie Suid-Afrikaanse kase wat dit kon vermag. Dis die jongste van ’n hele rits pryse vir hie
Weg: Platteland2 min read
My Lys Vir Die Nuwe Jaar
Die nuwe jaar het sonder fanfare aangebreek. Ons plattelanders het oorleef en 2023 is agter ons. Maar ons wonder vol afwagting: Wat hou hierdie nuwe jaar vir ons in? Dit het nodig geword om 2024 positief te benader. Juis daarom wil ek vir my ’n lys v

Related