Weg!

Die winters

My winters trek nou al by meer as 40, maar gits, ek kan nie al my winters onthou nie. Ek is op Cradock gebore net ná die winter van 1977. Ek sal my ma moet vra of dit ’n goeie sneeujaar in die Oos-Kaap se berge was of nie. Nog nooit het ek gedink aan die winter vóór ek gebore is nie – die winter toe ek binne-in my ma rondgedryf het. Warm soos ’n strandbal op die blou gesig van ’n swembad.

Die winters van my kinderdae was plaaswinters. Alles van my kinderdae was plaas. Die res van die wêreld het nie regtig bestaan nie – selfs TV het skaars die plaas bereik. Net . Met hase was ek vertroud: springhase, kolhase, vlakhase. Maar nog nie dasse nie – dassies wel. Ek vermoed dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Weg!
Stapgids REDAKTEUR: WEG PIERRE STEYNREDAKTEUR: WEG STAPGIDS 2024 SOPHIA VAN TAAKKUNSHOOF LYNNE FRASERTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE MEDIA24 UITVOERENDE HOOF: MEDIA24 ISHMET DAVIDSONHOOFBESTUURDER: LEEFSTYL MINETTE FERREIRA UITGEWERSPAN FINANSIËLE BESTU
Weg3 min read
Mooi Van Lelikheid!
Hiënas lyk nogal soos honde, maar hulle is nie honde nie; hulle naaste familie is dwergmuishonde en sivetkatte. Die voorste twee bene is langer as die agterbene, wat maak dat ’n hiëna se skouers hoër is as sy stuitjie en sy rug skuins na agter afloop
Weg6 min read
’n Kuier By Die Kokerbome
Augustus het al hoeveel keer probeer om lente te wees. Maar sy is deur die winter grootgemaak en sal nie sommer van haar koue, winderige gewoontes ontslae kan raak nie. Daarom staan ek en vriend Japie Kruger vanoggend steeds om die roosterkoekvuur by

Related