OPPINOOT met
Mar 16, 2020
2 minutes
Afrikaanse musiek word dikwels weens die ligsinnige inhoud en ontvlugtingsmotief daarvan afgekraak. Hier is egter ’n aantal komposisies wat meer in voeling met realiteit is.
HEMELPOORTE
Die blouoogsanger met die diep rasperstem Deon Groot deurboor die luisteraar se siel met sy hartroerende komposisie Hemelpoorte, wat deur ’n emosioneel begelaaide musiekvideo ondersteun word.
Dié kragballade is sy eie oorspronklike nuutskepping. Sy vorige werk handel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days