Vrouekeur

Soos ’n pelgrimstog

Labirinte is plekke wat jou kan help om jouself beter te leer ken en vernuwing kan meebring.

In labirinte kom mens in die natuur, jy ontsnap van die gejaagde lewe, raak van spanning ontslae, jou gedagtes word stil, dit kan jou gemoed lig, jou help om probleme op te los, jou help om innerlike vrede te vind en meer bewustelik laat leef. Mens raak daar sommer kreatief en dit kan jou produktiwiteit ’n lekker hupstoot gee.

word hoog aangeskryf as die voorste labirintontwerper en -bouer in Afrika. Sy bou reeds sedert 1997 labirinte en is vir meer as 350 labirinte plaaslik en internasionaal verantwoordelik. In 1997 het Terry ’n joga-instrukteurskursus in Amerika gedoen. Haar vyfjarige seun was destyds in ’n kleuterskool en hy was maar moeilik wanneer sy hom in die middag gaan haal het. Hulle het elke middag op ’n plaas gaan stap en ’n groot patroon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Elegant KONTEMPORÊR
Conré van der Westhuizen woon die afgelope twee jaar in die skaduwee van Tafelberg in ’n tweeslaapkamer.-woonstel op die derde verdieping van ’n Claremont-woonstelblok. Hy is die operasionele bestuurder vir ’n restaurantgroep, Ecco Il Caffe. “Hierdie
Vrouekeur1 min read
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■

Related