SARIE

Ons vriende, ons staatmakers

Romantiese vennoot? Wie het een nodig as dit eintlik vriende is wat jou deur die swaar tye help.

Dié opskrif pryk onlangs in die Britse koerant The Guardian.

Niemand ontken die waarde van vervullende romantiese verhoudings nie. Dink aan flieks soos When Harry Met Sally, Scent of a Woman, Always Be My Maybe, The Half of It . . . Daar’s baie te sê vir ware liefde, daai lekker vlinders-in-diemaag-gevoel.

Maar dink ’n bietjie: Is dit nie jou beste vriendin (of dalk platoniese mansvriend) wat jou al dikwels in jou tye van ellende die pad aangedui of sáám met jou oorwinnings gevier het nie? Wil jou man noodwendig ure lank in die koffietuin luister na geselse oor jou planne met jou nuutste tweedehandse vondste op die mark terwyl julle aan kaaskoek smul?

Wil hy regtig hoor van die intriges by jou werk, of iemand wat jou lelik beduiwel het, of jou gewaarwordinge oor die ouderdom?

Dít wil jy dalk eerder met jou vriendin – of platoniese vriend – bespreek.

Walter Winchell, Amerikaanse rubriekskrywer en radiokommentator, het gesê: “’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related