Huisgenoot

VRIENDSKAP IN DIE TYD VAN DIE VIRUS

IN DIE donker dieptes van die eerste inperking het een van my beste vriende elke dag dieselfde GIF na ons geselsgroep gestuur. Dit was uit Frozen met die woorde: “Yoohoo, Big Summer Blowout!” daaroor geskryf.

Dié oënskynlik lawwe ding het my aan die gang gehou. Maak nie saak hoe mistroostig ek gevoel het nie, die GIF het my laat glimlag en ’n bietjie ligter laat voel.

As die pandemie ons iets geleer het, is dit hoeveel ons mense nodig het. Nie noodwendig net as ’n lewensmaat of ’n gesin nie; ook ’n netwerk van vriende wat ons in die aakligste tye staande laat bly. Hulle steun ons, voed ons siel en gee ons hoop.

Dalk is dit hoekom ons almal Zoom-gesprekke met soveel oorgawe aangegryp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related