Kuier

ESSIE SE geluk

Essie skrik verward wakker toe haar selfoon skril op haar bedkassie begin lui. Met ‘n sagte “goeiemôre”begroet sy die een. Sonder om te groet, stroom die woorde in ‘n stortvloed oor Gerty se lippe.

“Vriendin, ek dink ek het nuus vir jou. Ek het deur al Peter se info op Facebook gegaan. Sy vriende, posts, likes en sommer alles. Ek het gesien sy vrou is nie een van sy vriende nie, net sy kind. Ek het ook so ‘n bietjie rondgevra en my antennas laag gehou.”Gerty lag lekker en vertel verder:“Mense wat hom ken, sê hy woon al die jare nog alleen in sy huis. Die bure het ook nog nie ‘n vrou by hom gesien in en uit nie. Dis nou al tien jaar …”Sy is skoon uitasem.“Dis nou wel nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a
Kuier4 min read
Slaap Jy Jouself Siek?
Voel jy voos en flenters? Ons almal het elke nou en dan ‘n nag waar ons sleg slaap, maar as jou slaap gedurig onderbreek word, kan dit ‘n ernstige probleem word. “As jy niks aan jou swak slaap doen nie, kan dit jou gesondheid op lang termyn aantas,”
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste

Related