Huisgenoot

OP 87 WEER ALLEEN

MET die vingers van haar regterhand draai sy die twee fyn goue pande met diamante wat sy steeds aan haar ringvinger dra stadig om en om.

Al is haar derde huwelik op die rotse, het Emsie Schoeman daarteen besluit om dié ringe af te haal wat haar vervreemde man met hul verlowing en later hul troue in Mei 2015 aan haar vinger gesteek het.

Op daardie droomdag in ’n klein NG kerk-saaltjie op die skilderagtige dorpie Wildernis in die Suid-Kaap was sy op 81 weer ’n bruid en het sy en haar 82-jarige bruidegom voor hul kinders, kleinkinders, familie en vriende trou beloof tot die dood hul skei.

Maar die afgelope ses maande al is Suid-Afrika se geliefde etiketghoeroe alleen hier in die meenthuis in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related