SARIE

PEDRO CAMARA Ek het vrede gemaak met die seer

Die dorp Rawsonville, aan die voet van die Du Toitskloofberg, sal tot sy oudag toe twee betekenisse vir Pedro inhou: as die plek van verlies en die plek van vrede. Sy eie Jin en Jang.

Op 29 Desember 2007 is sy pa, Abel, koelbloedig doodgeskiet in sy sportkroeg – enkele minute ná toemaaktyd. “My pa, my rolmodel, my anker. Op Kersdag, ’n paar dae voor sy dood, wou ek hom met die hand groet. En toe sê hy iets wat my gegooi het: ‘No, give me a kiss.’ In ál my jare het dít nooit gebeur nie. My pa, die macho man, het nooit gesê hy is lief vir my nie, hy het dit op ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related