Huisgenoot

TOT SIENS, REITZ. HALLO, WÊRELD

DIT was asof hy nie meer geweet het wie hy is nie. Vyf jaar lank moes die Getroud met rugby akteur Sean van Noordwyk elke dag in die skoene van die rugbyspeler Reitz Bekker klim. Sy transformasie om dié Strydersspeler te vertolk, was nes ’n ligskakelaar, sê Sean. Op stel het hy anders gepraat, dieper as gewoonweg. Hy was bewus van sy handgebare en selfs sy lyftaal – alles om die rol van ’n breker van ’n rugbyspeler geloofwaardig uit te beeld.

“Dit was asof ek ’n heel nuwe mens geword het. My ouers wou in een stadium by my weet: ‘Wie is hierdie kind? Ons herken hom nie!’ ” vertel Sean (26) laggend oor ’n gesprek met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related