Huisgenoot

EK LEEF MY STIEFPA SE GROOT WENS UIT

JARE lank het ’n vuur in hom gebrand – een wat hy ter wille van die bestendigheid van ’n maandelikse salarisstrokie probeer smoor het. Maar daardie hunkering na die verhoog en om voor die kameras te wees het nooit by hom verdwyn nie.

Sy geliefde stiefpa, Trevor Thompson, het altyd geweet van die jong Brendon Daniels se begeerte om toneel te speel. “Voor sy dood het hy vir my gesê ek moet my drome nastreef ongeag wat die negatiewe mense te sê het,” onthou hy.

Met Trevor se dood in 2005 het Brendon reeds vyf jaar as toesighouer by die muntoutomate by die GrandWest-casino in Kaapstad gewerk. Voorheen was hy ’n portier en toelatingsbeampte by die ongevalleafdeling van die N1 City-hospitaal waar hy ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks