Kuier

Wenke wat werk

WENK GESOEK

Ek soek raad vir skoene wat te klein is of hoe om dit te laat rek.

ANONIEM

ANTWOORD

Voel jy ’n bietjie soos Aspoestertjie se stiefsuster? Rek jou skoene só:

• Dra dit saans wanneer jy by die huis is. Dit kan hulle sag en gemaklik maak.

• Druk dik sokkies in en blaas met ’n haardroër vir 30 sekondes op ’n slag op die areas wat te styf sit. Gebruik medium hitte en beweeg die haardroër sodat die skoen nie uitdroog of brand nie.

• Maak ’n sakkie half met water. Sit die sakkie in jou skoen – veral daar waar dit te styf is. Sit die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related